green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 1555 of 2014
Gauteng Removal of Restrictions Act (3/1996) » Remainder of Erf 236, Menlo Park
Title
Gauteng Removal of Restrictions Act (3/1996) » Remainder of Erf 236, Menlo Park
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
139
of 11 June, 2014, 1 page(s), 23.1Kb
62 No. 139 PROVINCIAL GAZETTE, 11 JUNE 2014 KENNISGEWING 1554 VAN 2014 KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 5 (5) VAN DIE GAUTENG WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1996 (WET 3 VAN 1996) Ek, Cornelia, M. Gouws, synde die gemagtigde agent van die eienaar gee hiermee, ingevolge artikel 5 (5) van die Gauteng Wet op Opheffing van Beperkings, 1996, kennis dat ons aansoek gedoen het by die Stad Tshwane om die opheffing van sekere voorwaardes in die titelakte van Erf 463, Meyerspark, welke eiendom geleë is te Roostraat 208, Meyerspark. Alle verbandhoudende dokumente wat met die aansoek verband hou sal tydens normale kantoorure vir besigtiging beskikbaar wees by die kantoor van die gemagtigde plaaslike bestuur by Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste, geleë te Registrasie Kantoor, LG004, Isivuno House, Lilian Ngoyistraat 143 Pretoria, vanaf 11 Junie 2014 [die datum waarop die kennisgewing wat in artikel 5 (5) (b) van die bostaande Wet uiteengesit word, die eerste keer gepubliseer word), tot 10 Julie 2014 [nie minder nie as 28 dae na die datum waarop die kennisgewing wat in artikel 5 (5) (b) van die bostaande Wet uiteengesit word, die eerste keer gepubliseer word). Enige persoon wat beswaar wil aanteken of voorleggings wil maak met betrekking tot die aansoek, moet sodanige beswaar of voorlegging op skrif aan die betrokke gemagtigde plaaslike bestuur by die bostaande adres en of by Posbus 3242, Pretora, 0001 voorlê op of voor 10 Julie 2014 [nie minder nie as 28 dae na die datum waarop die kennisgewing wat in artikel 5 (5) (b) van die bostaande Wet uiteengesit word, die eerste keer gepubliseer word.] Naam en adres van gemagtigde agent: Mev. C.M. Gouws, Loisstraat 278, Newlands, Posbus 167, Newlands, 0049. Datum van eerste publikasie: 11 Junie 2014. 11–18 NOTICE 1555 OF 2014 NOTICE IN TERMS OF SECTION 5 (5) OF THE GAUTENG REMOVAL OR RESTRICTIONS ACT, 1996 (ACT 3 OF 1996) I, Christiaan Jacob Johan Els of the firm EVS Planning, being the authorized agent of the owner hereby give notice in terms of section 5 (5) of the Gauteng Removal of Restrictions Act, 1996 (Act 3 of 1996) that I have applied to the City of Tshwane Metropolitan Municipality for the removal and amendment of certain conditions contained in the Title Deed of the Remainder of Erf 236, Menlo Park and the simultaneous amendment of the Tshwane Town-planning Scheme, 2008, by the rezoning of the property mentioned above, which property is situated at No. 407, Atterbury Road, Menlo Park from “Residential 1” to “Special” for a dwelling house and/or offices (excluding medical and dental consulting rooms) and an optometrist, subject to certain conditions. All relevant documents relating to the application will be open for inspection during normal office hours at the office of the said authorized Local Authority at the Strategic Executive Director: City Planning, Development and Regional Services, Centurion: Room F8, City Planning Office, cnr Basden and Rabie Streets, Centurion, from 11 June 2014 (the first date of the publication of the notice set out in section 5 (5) (b) of the Act referred to above) until 9 July 2014 [not less than 28 days after the date of first publication of the notice set out in section 5 (5) (b)]. Any person who wishes to object to the application or submit representations in respect thereof must lodge the same in writing with the said authorized Local Authority at the above address or at PO Box 3242, Pretoria, 0001, on or before 9 July 2014. Address of owner: C/o EVS Planning, P.O. Box 65093, Erasmusrand, Pretoria, 0165. Tel: 082 327 0478. Fax: 086 672 9548. E-mail: evsplanning@mweb.co.za Ref: E4762. Dates on which notice will be published: 11 and 18 June 2014. t KENNISGEWING 1555 VAN 2014 KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 5 (5) VAN DIE GAUTENG WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1996 (WET 3 VAN 1996) Ek, Christiaan Jacob Johan Els van die firma EVS Planning, synde die gemagtigde agent van die eienaar, gee hiermee kennis ingevolge artikel 5 (5) (c) van die Wet op Opheffing van Beperkings, 1996 (Wet 3 van 1996), dat ek by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die opheffing en wysiging van sekere voorwaardes in die Akte van Transport van die Restant van Erf 236, Menlo Park en die gelyktydige wysiging van die Tshwane-dorpsbeplanningskema, 2008, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, welke eiendom geleë is te No. 407, Atterburystraat, Menlo Park vanaf “Residensieel 1” tot “Spesiaal” vir ’n woonhuis en/of kantore (uitgesluit mediese en tandheelkundige spreekkamers) en ’n oogkundige, onderworpe aan sekere voorwaardes. Alle verbandhoudende dokumente wat met die aansoek verband hou sal tydens normale kantoorure vir besigtiging beskikbaar wees by die kantoor van die gemagtigde plaaslike bestuur by Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste Centurion: Kamer F8, Stedelike Beplanning Kantore, h/v Basden- en Rabiestraat, Centurion, vanaf 11 Junie 2014 [die datum waarop die kennisgewing wat in artikel 5 (5) (b) van die bostaande Wet uiteengesit word, die eerste keer gepubliseer word], tot 9 Julie 2014 [nie minder nie as 28 dae na die datum waarop die kennisgewing wat in artikel 5 (5) (b) van die bostaande Wet uiteengesit word, die eerste keer gepubliseer word).
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape