green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 89 of 2018
Ordonansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (15/1986) » Erf 627, Bendor
Title
Ordonansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (15/1986) » Erf 627, Bendor
Gazette
Provincial Gazettes (Limpopo)
, No.
2908
of 25 May, 2018, 1 page(s), 52.0Kb
42 No. 2908 PROVINCIAL GAZETTE, 25 MAY 2018 PROVINSIALE KENNISGEWING 89 VAN 2018 POLOKWANE PERSKEBULT-DORPSBEPLANNINGSKEMA 2016 WYSIGINGSKEMA 56 Emendo Stads-en Streekbeplanners, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 627 Bendor, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 56 (1)(b)(i) van die Ordonansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (Ordinansie 15 van 1986), saam gelees met die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur 16 van 2013 (SPLUMA), dat ons aansoek gedoen het by Polokwane Munisipaliteit vir die wysiging van die Polokwane/ Perskebult Dorpsbeplanningskema 2016, vir die hersonering van Erf 627 Bendor, geleë te 263 Uitspan rylaan, Bendor, Polokwane, vanaf “Residensieël 1” na “Institusie” vir plek van onderrig, om die huidige Pre-Primêre skool te wettig. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Bestuurder, Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbeheer, Burgersentrum, Polokwane, vir 28 dae vanaf 25 Mei 2018. Besware en/of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne 28 dae ingedien word vanaf 25 Mei 2018 skriftelik tot die Munisipale Bestuurder, by bovermelde adres of by Posbus 111, Polokwane, 0700, ingedien of gerig word. Adres van applikant: Emendo Stads-en Streekbeplanners , Markstraat 31, Polokwane, 0700 Tel: 071 5022 031/072 649 1974, email: info@emendo.co.za 25-1
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape