green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 5 of 2016
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (15/1986) » Erf 182, Baillie Park
Title
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe (15/1986) » Erf 182, Baillie Park
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7621
of 01 March, 2016, 1 page(s), 82.4Kb
PROVINSIALE KOERANT, 1 MAART 2016 No. 7621 23 PROVINSIALE KENNISGEWING 5 VAN 2016 POTCHEFSTROOM WYSIGINGSKEMA 2127 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DIE POTCHEFSTROOM DORPSBEPLANNINGSKEMA 1980 INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1)(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) Ek, Slow Sunday Property Solutions (2010/168929/23), synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 182, Baillie Park, ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, gee hiermee kennis dat ons by die Tlokwe Stadsraad aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as die Potchefstroom Dorpsbeplanningskema, 1980, dur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Hitge 16, Potchefstroom, vanaf “Residensieel 1” na “Besigheid 3”. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Wolmaransstraat, Potchefstroom, vir ‘n tydperk van 30 dae vanaf 9 Februarie 2016. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ‘n tydperk van 30 dae vanaf 9 Februarie 2016 skriftelik tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 19384, Noordbrug 2522, ingedien of gerig word. Adres van applikant: Slow Sunday Property Solutions, Posbus 19384, Noordbrug 2522. Tel: (018) 294 3844. 23–01 Pieter du Plessis 082 347 5983 (f): 0866 52 42 42 zonings@gmail.com
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape