green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Proclamation No. 6 of 2016
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 » Plaas Dorp en Dorpsgronde 272 JQ
Title
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 » Plaas Dorp en Dorpsgronde 272 JQ
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7621
of 01 March, 2016, 1 page(s), 40.2Kb
PROVINSIALE KOERANT, 1 MAART 2016 No. 7621 17 PROKLAMASIE 6 VAN 2016 PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 129/2015 RUSTENBURG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT GOEDKEURING VAN WYSIGING VAN RUSTENBURG LAND USE MANAGEMENT SCHEME, 2005 WYSIGINGSKEMA 1010 Hiermee word ooreenkomstig die bepalings van Artikel 57 (1) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), bekend gemaak dat die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit goedgekeur het dat die Rustenburg Land Use Management Scheme, 2005, gewysig word deur die hersonering van ‘n Gedeelte van die Restant van Porsie 1 van die Plaas Dorp en Dorpsgronde, 272, JQ, Rustenburg vanaf “Landbou” na “Spesiaal” vir die doeleindes van: Rommel aflaai-‐fasiliteit, Handewerk-‐werkswinkel, Stedelike Landbou (Hidroponika), Ontspanningsarea, en Onderwys Sentrum (Afvalbestuur Program). Kaart 3 en die skemaklousules van die wysigingskema word in bewaring gehou deur die Munisipale Bestuurder, Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit, Munisipale Kantore, Rustenburg en die Hoof: Stads-‐ en Streekbeplanner, Sub-‐Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, Departement Plaaslike Regering en Menslike Vestiging, Mmabatho vir inspeksie te alle redelike tye. Hierdie wysiging staan bekend as Wysigingskema 1010, beperk to Bylae 1290, en tree in werking op die datum van publikasie van hierdie kenningewing. MNR. BHEKI KHANISE, MUNISIPALE BESTUURDER, MUNISIPALE KANTORE, RUSTENBURG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, RUSTENBURG.
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape