green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 29 of 2016
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 » Verskeie Eiendomme
Title
Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 » Verskeie Eiendomme
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7621
of 01 March, 2016, 2 page(s), 117Kb
28 No. 7621 PROVINCIAL GAZETTE, 1 MARCH 2016 PROVINSIALE KENNISGEWING 29 VAN 2016 TLOKWE STADSRAAD POTCHEFSTROOM WYSIGINGSKEMAS 1892, 1928, 2063, 2064, 2066, 2071, 2072, 2087, 2088, 2089 EN 2096 Hierby word ooreenkomstig die bepalings van artikel 57(1)(a) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, bekend gemaak dat die Tlokwe Stadsraad goedgekeur het dat Potchefstroom Dorpsbeplanningskema, 1980, gewysig word deur die hersonering van die ondergenoemde eiendomme vanaf hulle huidige sonerings na die nuwe sonerings, soos hieronder teenoor elke eiendom aangetoon, onderworpe aan sekere voorwaardes. Wysigingskema Beskrywing van eiendom Huidige sonering Nuwe sonering 1892 Erf 415, Grimbeekpark “Spesiaal” met ‘n “Spesiaal” met ‘n digtheid Uitbreiding 12 digtheid van een van een woonhuis per woonhuis per erf 2500m² met Bylae 1440 vir gebruik slegs vir ‘n landboukundige woning, 10% dekking, hoogstens twee verdiepings en ‘n maksimum van een woonhuis op die onderverdeelde eiendom 1928 Gedeelte 7 van Erf 8, “Residensieel 2” “Residensieel 3” met Bylae Potchefstroom 1473 vir ‘n maksimum van agt wooneenhede en 50% dekking 2063 Voorgestelde Gedeelte 1 “Privaat Oopruimte” “Residensieel 1” met ‘n van Erf 868, Van der digtheid van een woonhuis Hoffpark Uitbreiding 16 per erf 2064 Gedeelte 3 (gedeelte van “Residensieel 1” “Besigheid 4” met Bylae gedeelte 1) van erf 394, 1624 vir uitsluiting van die Potchefstroom bepalings van klousule 5(e)(viii) van die Potchefstroom Dorpsbeplanningskema, 1980 uit die voorwaardes van Wysigingskema 2064 2066 Resterende Gedeelte van “Residensieel 1” “Residensieel 3” met Bylae Erf 686, Potchefstroom 1626 vir ‘n maksimum van sewe wooneenhede, ‘n maksimum van twee verdiepings, ‘n maksimum vloeroppervlakteverhouding van 0,4 en ‘n maksimum dekking van 50% 2071 Voorgestelde Gedeeltes 2 “Privaat Oopruimte” “Residensieel 1” met ‘n en 3 van Erf 868, Van der (ten opsigte van albei digtheid van een woonhuis Hoffpark Uitbreiding 16 gedeeltes) per erf (ten opsigte van albei gedeeltes)
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape