green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 94 of 2017
Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning (15/1985) » Erf 1324, Dorp Vryburg
Title
Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning (15/1985) » Erf 1324, Dorp Vryburg
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7767
of 30 May, 2017, 1 page(s), 108Kb
18 No. 7767 PROVINCIAL GAZETTE, 30 MAY 2017 PROVINSIALE KENNISGEWING 94 VAN 2017 NALEDI PLAASLIKE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE NALEDI DORPSBEPLANNINGSKEMA, 2004 INGEVOLGE ARTIKEL 17 VAN DIE ORDONNANSIE OP GRONDGEBRUIKBEPLANNING, 1985 (ORDONNANSIE 15 VAN 1985) WYSIGINGSKEMA NR. 05/2017 Ons, Smit en Fisher Stadsbeplanning (Edms) Bpk, synde die gemagtigde van agent van die eienaar van Erf 1324, Dorp Vryburg, gee hiermee ingevolge Artikel 17 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie 15 van 1985), kennis dat ons by die Naledi Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die Naledi Dorpsbeplanningskema, 2004 deur die hersonering in terme van Artikel 17 van die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 1985 (Ordonnansie 15 van 1985) van die bogenoemde eiendom. Die eiendom is geleë op die hoek Skoolstraat en Jacarandastraat, Vryburg. Die hersonering is van "Institusioneel 1" na "Besigheid 1" met spesiale toestemming vir 'n transmissietoring, om voorsiening te maak vir die oprigting van 'n telekommunikasie toring en basisstasie op 'n gedeelte van die eiendom. Enige beswaar(e) en/of kommentaar(e), insluitend die gronde vir so 'n beswaar(e) en/of kommentaar(e) met volledige kontakbesonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat beswaar(e) en/of kommentaar(e) aangeteken het nie, moet ingedien word by, of skriftelik aan die: Die Waarnemende Munisipale Bestuurder, Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Posbus 35, Vryburg, 8600 gestuur word vanaf 30 Mei 2017 (die datum van eerste publikasie van die kennisgewing), tot 27 Junie 2017 (nie minder nie as 28 dae na die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing). Volledige besonderhede van die aansoek kan gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Stadsbeplanner, Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Tegniese Dienste: Stadsbeplanning, 19A Markstraat, Vryburg, 8600, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant en Stellalander koerant geïnspekteer word. NAAM EN ADRES VAN AANSOEKER: Smit en Fisher Stadsbeplanning (Edms) Bpk 371 Melk Straat, Nieuw Muckleneuk, 0181. Posbus 908, Groenkloof, 0027 Tel: (012) 346 2340 Faks: (012) 346 0638 E-pos: noma@sfplan.co.za Datum waarop kennisgewing gepubliseer word: 30 Mei 2017 Sluitingsdatum vir besware en kommentaar: 27 Junie 2017 Ons verwysing: Colinda Primary
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape