green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 45 of 2017
Ordonnansie op Grondgebruiksbeplanning (15/1985) » Erf 1668, Vryburg
Title
Ordonnansie op Grondgebruiksbeplanning (15/1985) » Erf 1668, Vryburg
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7750
of 04 April, 2017, 1 page(s), 63.8Kb
14 No. 7750 PROVINCIAL GAZETTE, 4 APRIL 2017 NOTICE 45 OF 2017 NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF THE NALEDI TOWN PLANNING SCHEME, 2004 IN TERMS OF SECTION 17 OF THE LAND USE PLANNING ORDINANCE, 1985 (ORDINANCE 15 OF 1985) AMENDMENT SCHEME 02/2017 I, Wilton du ley Viljoen of FRYLINCK & WALKER ATTORNEYS, Vryburg, being the authorized agent of the owner of ERF 1668 VRYBURG hereby give notice in terms of section 17 of the Land use Planning ordinance, 1985, that I have applied to the Naledi Local Municipality for the amendment of the Town Planning Scheme known as Naledi Town Planning Scheme, 2004 by the rezoning of the property described above, situated at 59 Church Street, Vryburg from Residential 1 to Business 1 and for special consent for the use of ERF 1668 VRYBURG as a nursery. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Municipal Manager, 19A Market Street, Vryburg for the period of 28 days from 22 March 2017. Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to the Municipal Manager at 19A Market Street, Vryburg or to P.O. Box 35, Vryburg 8600 within a period of 28 days from 22 Maart 2017 . W du L Viljoen P.O. Box 26 Vryburg, 8600 KENNISGEWING 45 VAN 2017 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DIE NALEDI DORPSBEPLANNINGSKEMA, 2004 INGEVOLGE ARTIKEL 17 VAN DIE ORDONANSIE OP GRONDGEBRUIKSBEPLANNING 1985 (ORDONANSIE 15 VAN 1985) WYSIGINGSKEMA 02/2017 Ek, Wilton du Ley Viljoen van FRYLINCK & WALKER PROKUREURS Vryburg, synde die gemagtigde agent van die eienaar van ERF 1668 VRYBURG gee hiermee kennis dat ek by die Naledi Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die Dorpsbeplanningskema bekend as Naledi Dorpsbeplanningskema, 2004 deur die Hersonering van die eiendom hierbo beskryf geleë te Kerkstraat 59, Vryburg van Residentieel 1 na Besigheid 1 en vir spesiale toestemmng om ‘n kwekery te bedryf op Erf 1668 VRYBURG . Besonderhede van die van die aansoek lê ter insae gedurende normale kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Markstraat 19 A, Vryburg vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 22 Maart 2017. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 22 Maart 2017 skriftelik gerig word aan of ingedien word by die Munisipale Bestuurder by Markstraat 19A, Vryburg of aan Posbus 35, Vryburg, 8600. W du L Viljoen Posbus 26 Vryburg, 8600
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape