green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 375 of 2019
Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016 » Restant van Erf 543, Waterkloof
Title
Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016 » Restant van Erf 543, Waterkloof
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
56
of 27 February, 2019, 1 page(s), 40.0Kb
PROVINSIALE KOERANT, 27 FEBRUARIE 2019 No. 56 83 KENNISGEWING 375 VAN 2019 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN ‘N AANSOEK VIR HERSONEERING IN TERME VAN ARTIKEL 16(1) ASOOK VIR DIE OPHEFFING VAN BEPERKENDE VOORWAARDES IN DIE TITELAKTE IN TERME VAN ARTIKEL 16(2) VAN DIE STAD TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUUR BYWET, 2016 Ons, Origin Stads En Streek Beplanning (Edms) Bpk, synde die applikant van die Restant van Erf 543, Waterkloof, gee hiermee ingevolge Artikel 16(1)(f) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016, kennis dat ons by die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (hersien in 2014), deur die hersonering in terme van Artikel 16(1) van die Stad Tshwane Grondgebruikbestuur Bywet, 2016, asook vir die opheffing van ‘n sekere beperkende voorwaarde in die titelakte in terme van Artikel 16(2) van die Stad Tshwane Grondgebruik bestuur Bywet, 2016 van die eiendom soos hierbo beskryf. Die eiendom is geleë te Nommer 429 Albert Straat, Waterkloof. Die hersonerings aansoek is om die eiendom vanaf “Residensieël 1” na “Spesiaal” vir die doeleindes van ‘n Gastehuis en skoonheidspa, onderhewig aan sekere voorwaardes. Aaansoek word ook gedoen vir die opheffing van voorwaarde 1.(a) van die Titel Akte T19181/2018 van die eiendom. Enige besware of kommentare wat duidelik die gronde van die beswaar en die persoon(e) se regte uiteensit en aandui hoe hulle belange deur die aansoek geaffekteer gaan word asook die persone se volle kontakbesonderhede, waar sonder die Munisipaliteit nie met die persoon kan korrespondeer nie, moet ingedien word, skriftelik by of tot die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stedelike Beplanning, Afdeling Grondgebruiksregte, ingedien of gerig word by Posbus 3242, Pretoria, 0001 of na CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 27 Februarie 2019 tot 27 Maart 2019. Volledige besonderhede en planne (indien enige) van die aansoek sal gedurende gewone kantoorure kan besigtig word by die Munisipale kantore soos hieronder uiteengesit, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing in die Gauteng Provinsiale Gazette, Beeld koerant en The Star koerant. Adres van die Munisipale kantore: Kamer E10, hoek van Basden en Rabie Straat, Centurion Munisipale Kantore. Sluitingsdatum vir enige beswaar(e): 27 Maart 2019. Adres van gemagtigde agent: Origin Stadsbeplanningsgroep (Edms) BPk, Melkstraat 306, Nieuw Muckleneuk. Posbus 2162, Brooklyn Square, 0075. Tel: (012) 346 3735, Faks: (012) 346 4217 of E-pos: plan@origintrp.co.za Datum van eerste publikasie: 27 Februarie 2019 Datum van tweede publikasie: 6 Maart 2019 Verwysing vir Toestemming: CPD/9/2/4/2-5121T Item nommer vir Toestemming: 29922 Verwysing vir Opheffing: CPD WKF/0716/543/R Item nommer vir Opheffing: 29921 27-6
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape