green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Local Authority Notice No. 642 of 2020
Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016 » Erf 212, Clubview
Title
Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016 » Erf 212, Clubview
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
91
of 03 June, 2020, 1 page(s), 44.7Kb
PROVINSIALE KOERANT, 3 JUNIE 2020 No. 91 177 PLAASLIKE OWERHEID KENNISGEWING 642 VAN 2020 STAD OF TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN HERSONERING AANSOEK IN TERME VAN AFDELING 16(1) VAN DIE DIE STAD VAN TSHWANE GRONDGEBRUIK BESTUUR BYWET, 2016 EN KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DIE OPHEFFING / WYSIGING / OPSKORTING VAN BEPERKENDED VOORWAARDES IN DIE AKTE VAN TRANSPORT IN TERME VAN AFDELING 16(2) VAN DIE STAD VAN TSHWANE GRONDGEBRUIK BESTUUR BYWET, 2016 Ons, Elize Castelyn Stadsbeplanners, synde die aansoeker vir die eiendom, Erf 212, Clubview, geleë te Lytteltonweg 56, Clubview, gee hiermee kennis in terme van afdeling 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016, dat ons aansoek gedoen het by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema, 2008 (Hersien 2014), deur die hersonering van die eiendom soos hierbo beskryf, in terme van afdeling 16(1) van die Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016. Ons, Elize Castelyn Stadsbeplanners, synde die aansoeker vir die eiendom, Erf 212, Clubview, geleë te Lytteltonweg 56, Clubview, gee hiermee kennis in terme van afdeling 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016, dat ons aansoek gedoen het by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir die opheffing van sekere voorwaardes in ondergenoemde Akte van Transport, in terme van afdeling 16(2) van die Stad van Tshwane Grondgebruik Bestuur Bywet, 2016. Die hersonering is van “Residensieel 1” met bykomende wooneenheid regte na “Besigheid 4” uitgesluit Mediese Spreekkamers en Dierekliniek. Die aansoek is vir die opheffing Voorwaardes 2(c), 2(g), 2(i), 2(k)(i-iii), 2(l) in Akte van Transport T14696/1962 om uitvoering aan bo-genoemde voorstelle te gee. Die bedoeling is om die bestaande huis te gebruik vir kantore en die opheffing van beperkende voorwaardes wat die voorgestelde grondgebruik raak. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek en die gronde vir die beswaar(e) / of vertoë(e) met volle kontak besonderhede, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of instansie wat die beswaar / vertoë ingedien het, moet ingedien word of skriftelik gedoen word by die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning en Ontwikkeling, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of gerig word tot CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 27 Mei 2020 tot 24 Junie 2020 Besonderhede van die aansoek en planne (indien enige) lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die Munisipale Kantore soos hieronder uiteengesit vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie in die Provinsiale Koerant. Adres van Munisipale Kantore: Stadsbeplanning en Ontwikkeling, Stadsbeplanning Registrasie, Centurion Kantoor, Kamer E10, hoek van Basden en Rabie Strate, Centurion. Adres of aansoeker: Tiende Straat 98, Menlo Park, Pretoria / Posbus 36262 Menlo Park, 0102 Telefoon No: 012 3468772 / 083 3055487 Sluitingsdatum vir besware en / of vertoë: 24 Junie 2020 Datums waarop kennisgewings gepubliseer word: 27 Mei 2020 en 3 Junie 2020 Verwysing: Hersonering CPD/9/2/4/2-5606T Item No: 31756 Opheffing CPD/0109/00212 Item No: 31757 27-3 1
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape