green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 342 of 2019
Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur By-wet, 2016 » Erf 595, Constantia Park
Title
Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur By-wet, 2016 » Erf 595, Constantia Park
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
56
of 27 February, 2019, 1 page(s), 35.0Kb
46 No. 56 PROVINCIAL GAZETTE, 27 FEBRUARY 2019 KENNISGEWING 342 VAN 2019 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM HERSONERING INGEVOLGE ARTIKEL 16(1) VAN DIE STAD VAN TSHWANE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUUR BY-WET, 2016 Ek, George F.R van Schoor, van GVS & Associates Stadsbeplanners, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 595 Constantia Park, gee hiermee kennis ingevolge artikel 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur By-wet, 2016, dat ek aansoek gedoen het by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit vir die wysiging van die Tshwane Dorpsbeplanningskema , 2008 (hersien 2014), deur die hersonering in terme van Artikel 16(1)(a) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuur By-wet, 2016 van die eiendom soos hierbo beskryf. Die eiendom is geleë te 259 Issie Smutsstraat, hoek van Mendelssohnstraat. Die hersonering is vanaf ”Besigheid 4” na “Besigheid 4, uitsluitende mediese spreekkamers en insluitend skoonheids en gesondheids spa as primere reg”. Die doel van die applikant in hierdie saak is om ‘n skoonheids en gesondheids spa op die eiendom te ontwikkel. Enige besware en/of kommentaar indien, insluitend die gronde vir sodanige besware en/of kommentaar en die verduideliking van die persoon se regte en hoe hul belange geraak word deur die aansoek met die volle kontakbesonderhede van die persoon wat die besware en/of komentaar, waarsonder die Munisipaliteit nie kan kommunikeer met die persoon of liggaam wat die besware en/of kommentaar ingedien het nie, moet ingedien word of skriftelik tot die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stedelike Beplanning en Ontwikkeling gerig word. Besware en/of kommentaar kan gepos word aan Posbus 14013 Lyttleton, 0140 of per e- pos aan CityP_Registration@tshwane.gov.za of per hand ingedien word by Kamer E10, Registrasie, hoek van Basden – en Rabiestraat, Centurion, Tshwane, om die Munisipaliteit te bereik vanaf 27 Februarie 2019 tot 27 Maart 2019 Volle besonderhede van die aansoek en planne (as daar is) kan besigtig word gedurende normale kantoorure by die Munisipale Kantore, vir 'n tydperk van 28 dae vanaf 27 Februarie 2019. Adres van Munisipale Kantore: Kamer E10, Registrasie, hoekv van Basden – en Rabiestraat, Centurion, Tshwane. Adres van die applikant: Fisiese adres: Ontdekkersweg 459, Florida Hills, 1709 en Posbus 78246, Sandton, 2146; Tel: (011) 472 2320; Faks: (010) 472 2305; en e-pos: gvsassoc@mweb.co.za. Datums waarop kennisgewings gepubliseer moet word: 27 Februarie 2019 en 6 Maart 2019 Sluitingsdatum vir enige besware: 27 Maart 2019 Verwysing:CPD/9/2/4/2-5065T Item Nr: 29749 27-6
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape