green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 373 of 2020
Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurs-verordening, 2016 » Erf 661, Sinoville
Title
Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurs-verordening, 2016 » Erf 661, Sinoville
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
74
of 01 April, 2020, 1 page(s), 31.4Kb
PROVINSIALE KOERANT, 1 APRIL 2020 No. 74 33 KENNISGEWING 373 VAN 2020 STAD VAN TSHWANE METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT KENNISGEWING VAN AANSOEK OM OPHEFFING VAN BEPERKENDE VOORWAARDES INGEVOLGE ARTIKEL 16(2) VAN DIE STAD VAN TSHWANE GRONDGEBRUIKBESTUUR-VERORDENING, 2016 Ons, Bertus van Tonder Town Planning Consulting (Pty) Ltd, synde die applikant van die eienaar van Erf 661 Sinoville gee hiermee ingevolge artikel 16(1)(f) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurs- verordening, 2016, kennis dat ons by die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het van die opheffing van sekere beperkende voorwaardes in die Titelakte ingevolge Artikel 16(2) van die Stad van Tshwane Grondgebruikbestuurs-verordening, 2016 van die bogenoemde eiendom. Die eiendom is geleë te 239 Pongolaweg, Sinoville. Die aansoek is vir die opheffing van voorwaardes B(f), C(a), C(c), en C(d) in Titelakte T63658/1993. Die voorneme van die applikant is om bestaande motorafdake op die eindom te wettig asook om die moontlikheid van ‘n toekomstige tweede woonhuis te ontsluit. Enige beswaar(e) en/of kommentaar, insluitend die gronde vir sodanige beswaar(e) en/of kommentaar en ‘n verduideliking van die persoon(e) se regte en hoe hul belange geraak word deur die aansoek(e), met die volledige kontakbesonderhede van die persoon(e) wat die beswaar(e) en/of kommentaar indien, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon of liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar ingedien het nie, moet gedurende gewone kantoorure ingedien word of skriftelik gerig word aan: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stads beplannng en ontwikkeling, Posbus 3242, Pretoria, 0001 of CityP_Registration@tshwane.gov.za vanaf 25 Maart 2020 tot 22 April 2020. Volledige besonderhede en planne (indien enige) van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die Munisipale kantore soos hieronder aangetoon, vir ‘n typerk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing in die Gauteng Provinsiale Gazette, Beeld en Citizen koerante. Sluitingsdatum vir enige besware: 22 April 2020. Adres van Munisipale kantore: Stedelike Beplanning, Afdeling Grondgebruiksregte, Kamer LG004, Isivuno Huis, Lillian Ngoyi Straat 143, Pretoria. Naam en adres van applikant: Bertus van Tonder Town Planning Consulting (Pty) Ltd., PO Box 34, Die Wilgers, 0041, 373 Queens Crescent, Lynnwood, Telefoon No: 074 582 8820, Epos: bvt@mweb.co.za Verwysing: CPD/0640/00661 (Item 31272) 25–1
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape