green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 594 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Amendment Scheme
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Amendment Scheme
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
60
of 12 March, 2014, 1 page(s), 23.4Kb
PROVINSIALE KOERANT, 12 MAART 2014 No. 60 29 KENNISGEWING 593 VAN 2014 ALBERTON-WYSIGINGSKEMA 2466 Ek, Francòis du Plooy, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Ef 427, Brackenhurst Uitbreiding 1 Dorpsgebied, gee hiermee ingevolge artikel 5 van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (Alberton Kliëntediens-Sentrum) aansoek gedoen het om die wysiging van die dorspbeplan- ningskema bekend as die Alberton Dorpsbeplanningskema, 1979, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Prins Albertstraat 75, Brackenhurst Uitbreiding 1 van Residensieel 1 met ’n digtheid van een (1) woonhuis per erf na Residensieel 3 vir vier (4) wooneenhede, onderhewig aan sekere voorwaardes. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Area Bestuurder: Departement Stedelike Ontwikkeling, Vlak 11, Alberton Kliënte-Dienssentrum, Alwyn Taljaardlaan, Alberton, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 12 Maart 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 12 Maart 2014, skriftelik by of tot die Area Bestuurder: Departement Stedelike Ontwikkeling by bovermelde adres of by Posbus 4, Alberton, 1450, ingedien word. Adres van applikant: Francòis du Plooy Associates, Posbus 85108, Emmarentia, 2029. Tel: (011) 646-2013. Faks: (011) 486-4544. E-pos: francois@fdpass.co.za 05—12 NOTICE 594 OF 2014 AMENDMENT SCHEME I, Lizelle Coetzee from Square Town Planning, being the authorised agent of the owner of Erf 3443, Eersterust Extension 2 Township, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that I have applied to the City of Tshwane for the amendment of the Tshwane Town-planning Scheme, 2008, by the rezoning of the property described above, situated at 204 St. Joseph Avenue, Eersterust Extension 2 Township from “Special” for shops, business purposes, restaurant, place of amusement, hotel and a filling station with an Annexure T, to “Special” for shops, business purposes, restaurant, place of amusement, flats and a filling station with an Annexure T. Any objection, with the grounds therefore, shall be lodged with or made in writing to: The Strategic Executive Director, City Planning and Development, Pretoria, Registration Office, LG004, Isivuno House, 143 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, PO Box 3242, Pretoria, 0001, within 28 days of the publication of the advertisement in the Provincial Gazette, viz 5 March 2014. Full particulars and plans may be inspected during normal office hours at the above-mentioned offices, for a period of 28 days after the publication of the advertisement in the Provincial Gazette. Closing date for any objections: 2 April 2014. Address of authorized agent: Square Town Planning, PO Box 36152, Menlo Park, 0102 and 32B Farmers Folly, Lynnwood, 0081. Tel: 083 633 3606. Dates on which notice will be published: 5 and 12 March 2014. t KENNISGEWING 594 VAN 2014 WYSIGINGSKEMA Ek, Lizelle Coetzee van Square Town Planning, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 3443, Eersterust Uitbreiding 2 Dorp, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Stad Tshwane aansoek gedoen het om die wysiging van die Tshwane- dorpsbeplanningskema, 2008, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te St. Josephlaan 204, Eersterust Uitbreiding 2 Dorp, van “Spesiaal” vir winkels, besigheidsdoeleindes, restaurant, vermaaklikheidsplek, hotel en ’n vulstasie met ’n Bylae T tot “Spesiaal” vir winkels, besigheidsdoeleindes, restaurant, vermaaklikheidsplek, woonstelle en ‘n vulstasie met ’n Bylae T. Enige beswaar, met die redes daarvoor, moet binne 28 dae na publikasie van die advertensie in die Provinsiale Koerant, nl. 5 Maart 2014, skriftelik by of tot: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning en Ontwikkeling, Pretoria, LG004, Isivuno House, 143 Lilian Ngoyistraat, Pretoria; Posbus 3242, Pretoria, 0001, gerig word. Volledige besonderhede en planne kan gedurende gewone kantoorure by bogenoemde kantoor besigtig word vir ’n periode van 28 dae na publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Koerant. Sluitingsdatum vir besware is: 2 April 2014. Adres van gemagtigde agent: Square Town Planning, Posbus 36152, Menlo Park, 0102 en Farmers Folly 32B, Lynnwood, 0081, Tel: 083 633 3606. Datums waarop kennisgewing gepubliseer moet word: 5 en 12 Maart 2014. 05–12
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape