green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 46 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Brits Extension 161
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Brits Extension 161
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7221
of 04 February, 2014, 3 page(s), 82.7Kb
18 No. 7221 PROVINCIAL GAZETTE, 4 FEBRUARY 2014 KENNISGEWING 46 VAN 2014 YA/bW/11 TOWN PLANNERS KENNISGEWING VAN AANSOEK OM STIGTING VAN DORP : BRITS UITBREIDING 161 Die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gee hiermee ingevolge Artikel 69(6)(a), saamgelees met Artikel 96 en Regulasie 21 van die Ordonansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonansie No 15 van 1986), en in terme van Artikel 21 en 21A van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000), dat 'n aansoek vir die stigting van 'n dorp soos beskryf in die Aanhangsel hierby, deur horn ontvang is. Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende normale kantoorure by die kantore van die Munisipale Bestuurder, Burgersentrum, Van Veldenstraat 53, Brits, vir `n periode van 30 dae vanaf 04 Februarie 2014 (die datum van die eerste publikasie). Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet binne 'n tydperk van 30 dae vanaf 04 Februarie 2014 skriftelik en in tweevoud by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres, of by Posbus 106, Brits, 0250 ingedien of gerig word. Enige persoon wat nie kan skryf nie, mag gedurende gewone kantoorure bogenoemde adres besoek, waar die Munisipale Bestuurder, of sy verteenwoordiger, die persoon behulpsaam sal wees om die persoon se kommentare of vertoe op skrif to stel. Hierdie kennisgewing sal verder ook by die munisipale kantore (adres hierbo) en die Madibeng Munisipale Biblioteek (langs die Munisipale kantore in Van Veldenstraat, Brits) vertoon word. AANHANGSEL Naam van die dorp: Brits Uitbreiding 166 Voile naam van die applikant: Platinum Town and Regional Planners namens Petrus Francois Johannes Erasmus. AANTAL ERWE EN VOORGESTELDE SONERING 14 Erwe: Erwe 1 - 10: Spesiaal vir Residensieel 1 doeleindes met 'n digtheid van een woonhuis per erf, en met die toestemming van die plaaslike owerheid 'n tweede woonhuis; Erwe 11 - 14: Spesiaal vir Besigheidsdoeleindes met 'n dekking van 50% en 'n VRV van 0.6 BESKRYWING VAN DIE GROND WAAROP DIE DORP GESTIG WORD Resterende Gedeelte van Gedeelte 85 van die plaas Hartebeestfontein 445 JQ; ongeveer 13.4779ha groot. LIGGING VAN DIE VOORGESTELDE DORP Die voorgestelde dorp is gelee ten ooste en weste van die R511 tussen Hartbeespoort en Brits, ongeveer 1km suid van die Bakwena Hoofweg.
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape