green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Local Authority Notice No. 1131 of 2015
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Correction notice » Witfontein Extension 10
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Correction notice » Witfontein Extension 10
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
263
of 29 June, 2015, 5 page(s), 289Kb
12 No. 263 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 29 JUNE 2015 reg aan die eienaar van die dienende eiendom na gelang van die toestand van die vlei, die water so of te keer dat dit of in die vlei of laer afin die spruit ingekeer word. (b) Ten einde die eienaar van die heersende eiendom in staat te stel om water vanaf die stuwal na haar eiendom te neem, verleen die eienaar van die dienende eiendom aan die eienaar van die heersende eiendom 'n serwituut van waterleiding langs die bestaande watervoor aangedui deur die lyn A B op kaart A2905/53, geheg aan Notariéle Akte Nr. 193/65 S en op gemelde kaart A 1772/67 aangetoon deur die figuur a.b. Die gemelde watervoor sal nie wyer as sy huidige wydte gemaak word, tensy die partye skriftelik andersins ooreengekom. Die bestaande afmetings van die gesamentlike gedeelte van die voor is 15/2 duim wyd op die bodem, 19'/2 duim bo en 14 duim diep. (e) Elk van die partye sal verantwoordelik wees vir die instandhouding van een -helfte van die gemelde watervoor, te wete, die eienaar van die heersende eiendom vir helfte naaste aan haar eiendom geleé en die eienaar van die dienende eiendom die ander helfte wat strek tot by die stuwal. Die eienaar van die heersende eiendom en /of haar werknemers sal te alle tye toegang tot die betrokke voor hé om haar regte en verpligtinge uit te oefen. Die partye sal gesamentlik verantwoordelik wees vir die herstel en instandhouding van die bogemelde stuwal, wanneer nodig. (d) Die partye wie se beurt aanbreek sal die sluise verander sodat die water vir haar eiendom aangewend word en die plig om die verandering aan to bring wanneer die beurt omruil, sal nie op die persoon rus wie se beurt dan verstreke is nie. (C) Die volgende serwituut wat slegs Erf 8 in die dorp raak: Il A The former remaining extent of the farm WITFONTEIN 15 I.R., Gauteng, measuring 1723,5745 hectares (whereof that portion of the property held hereunder indicated by the figure G a C D E F G on annexed diagram S.G. No. A1876/82 forms a portion) is: "Onderworpe aan `n reg ten gunste van die VICTORIA FALLS AND TRANSVAAL POWER COMPANY LIMITED om elektrisiteit to vervoer oor hierdie eiendom soos meer ten volle sal bly uit Notariéle Akte Nr. 646/1928 S, asook die gemelde kaart L.G. No A2486/79 geheg aan Sertifikaat van Gekonsolideerde Titel T38149/1980, soos goedgekeur deur die Landmeter-Generaal op 17 Mei 1979, en waarop die Jigging van hierdie serwituut aangedui word deur die lyn x,y,z. t LOCAL AUTHORITY NOTICE 1131 WITFONTEIN EXTENSION 10 CORRECTION NOTICE Administrator Notice 2783 as placed in the Gauteng Provincial Gazette No 245, dated 26 October 2011, pertaining to the proclamation of the township Witfontein Extension 10 as an approved township, should be amended in the following manner: Clause 1(4) DISPOSAL OF EXISTING CONDITIONS OF TITLE that currently reads: All erven shall be made subject to existing conditions and servitudes, if any, including the reservation of rights to minerals, but excluding: (A) The following servitudes which do not affect the township area: (i) The former Portion 4 of the Farm Witfontein 16, Registration Division I.R. (whereof that portion of the property held hereunder, indicated by the figure ABaGHA on the annexed diagram, forms part), is subject to the following condition: "Onderworpen aan een servituut van recht van weg ten faveure van Gedeelte "A ", groot 309,4693 hektaar, gehouden onder Sertifikaat van Verdelingstitel Nr. 3155/1922, Gedeelte "B" groot 303,0839 hektaar, gehouden onder Sertifikaat van Verdelingstitel Nr. 3156/1922, Gedeelte "C" gehouden onder Sertifikaat van Verdelingstitel Nr. 3157/1922, groot 303,1824 hektaar, en Gedeelte "E" groot 368,2987 hektaar, gehouden onder Sertifikaat van Verdelingstitel Nr 3159/1922. Deze servituten van recht van weg bestaan ten einde de eigenaren van de respektievelike Gedeelten instaat to stellen het restant van de gezegde plaats WITFONTEIN 16, groot 2141 vierkante meter, dat als gesamentlike familie kerkhof gebruikt wordt, to bereiken ". (ii) SUBJECT to the following condition imposed by the Director of Local Government: "Behalwe met die toestemming van die Administrateur mag die grond slegs gebruik word vir die doeleindes van dorpstigting en mag geen gebou of struktuur op die grond opgerig of aangebring word nie, tot tyd en wyl die grond opgeneem is in 'n goedgekeurde dorp, met die voorbehoud dat met die stigting van 'n dorp hierdie voorwaardes sal verval."
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape