green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Provincial Notice No. 90 of 2016
Town Planning and Townships Ordinance (15/1986) » Erf 310, Rooseheuwel Extension 2
Title
Town Planning and Townships Ordinance (15/1986) » Erf 310, Rooseheuwel Extension 2
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7651
of 31 May, 2016, 1 page(s), 123Kb
34 No. 7651 PROVINCIAL GAZETTE, 31 MAY 2016 PROVINSIALE KENNISGEWING 97 VAN 2016 KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 18 (1) VAN DIE RUSTENBURG PLAASLIKE MUNISIPALITEIT RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUURS VERORDENING, 2015 VIR 'N VERANDERING VAN DIE GRONDGEBRUIKSREGTE BEKEND AS 'N HERSONERING. RUSTENBURG WYSIGINGSKEMA 1452. Ek, Jan-Nolte Ekkerd, van die firma NE Town Planning BK, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 2633, Geelhoutpark Uitbreiding 6, Registrasie Afdeling J.Q., Noord-Wes Provinsie, gee hiermee ingevolge, Artikel 18(1)(d) van die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening, 2015 kennis dat ek by Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die verandering van die grondgebruikregte, ook bekend as die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Santolinalaan 101, Geelhoutpark Uitbr. 6, vanaf “Residensieël 1” met 1 2 2 wooneenheid per 700m na “Residensieël 1” met 1 wooneenheid per 500m soos omskryf in Bylae 1813 tot die Skema. Hierdie aansoek behels A) dat die eiendom hersoneer sal word vanaf “Residensieël 1” 2 met ‘n digheid van 1 wooneenheid per 700m na “Residensieël 1” met ‘n dightheid van 1 wooneenheid 2 per 500m . Die aansoek behels ook dat die eiendom onderverdeel sal word in 2 gedeeltes van ongeveer 2 2 503m and 687m onderskeidelik. B) die aangrensende eiendomme asook eiendomme in die omgewing kan kan moontlik hierdeur geraak word. C) die hersondering na ‘n dighteid van 1 wooneenheid per 500m² behels ‘n tweede wooneenheid op die eiendom opgerig kan word en dat die eiendom onderverdeel kan word; die volgende ontwikkelingsparameters is van toepassing: Maks Hoogte: 2 2 verdiepings, Max dekking: 65% en Maks VOV: 0.4, Dekking: 1 Wooneenheid per 500m . Enige besware of kommentaar, met gronde daarvoor asook kontakbesonderhede, kan gebring word binne ‘n tydperk van 30 vanaf die eerste datum waarop die kennisgewing verskyn het na die Munisipaliteit: Kamer 319, Missionary Mpheni House, h.v. Nelson Mandela en Beyers Naude Rylane, Rustenburg, of na Posbus 16, Rustenburg 0300. Besonderhede en planne (indien enige) is beskikbaar vir inspeksie gedurende gewone kantoorure by die bovermelde kantore, vir ‘n tydperk van 30 dae van die datum van eerste publikasie van die kennisgewing in die Provinsiale Gazette, Beeld en Citizen en/of terrein kennisgewing. Sluitingsdatum vir enige besware: 30 Junie 2016. Adres van applikant: 155 Kockstraat, Suite 204, De Dak, Rustenburg 0299 of NE Stadsbeplanners BK, Posbus 5717, RUSTENBURG, 0300; Telefoon nr: 014 592 2777. Datums waarop kennisgewings gepubliseer word: 31 Mei en 7 Junie 2016. 31-7 PROVINCIAL NOTICE 90 OF 2016 NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF TOWN-PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION 56 (1)(b)(i) OF THE TOWN-PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE 15 OF 1986) KLERKSDORP LAND USE MANAGEMENT SCHEME, 2005 AMENDMENT SCHEME 967 PO MAHLANGU and EO GABANAKGOSI, being the owners of Erf 310, Roosheuwel Extension 2, Registration Division IP, hereby gives notice in terms of Section 56(1)(b)(i) of the Town-Planning and Townships Ordinance, 1986, that we have applied to the City Council of Matlosana, for the amendment of the town-planning scheme known as Klerksdorp Land Use Management Scheme, 2005, as amended, by the rezoning of Erf 310, Roosheuwel Extension 2, from “Residential 1” to “Residential 2”. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at records in the basement of the Klerksdorp Civic Centre, for a period of 28 days from 24 May 2016. Objections to or representations in respect of the application must be lodge with or made in writing to the Municipal Manager, City Council of Matlosana, at the above-mentioned address, or posted to PO Box 99, Klerksdorp, 2570, within 28 days from 24 May 2016. Address of owners: PO MAHLANGU and EO GABANAKGOSI, 19 HEREFORD AVENUE, ROOSHEUWEL EXTENSION 2, KLERKSDORP, 2570. Tel: 084 498 0124. File reference: 16/2/2/1800 24-31
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape