green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 4 of 2016
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Erf 3668, Itsoseng Unit 2
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Erf 3668, Itsoseng Unit 2
Gazette
Provincial Gazettes (North West)
, No.
7596
of 19 January, 2016, 1 page(s), 111Kb
PROVINSIALE KOERANT, 19 JANUARIE 2016 No. 7596 13 KENNISGEWING 3 VAN 2016 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56(1)(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) DITSOBOTLA WYSIGINGSKEMA 183 Ons, N. A. Monare en D. O. Phage, die eienaars van Gedeelte 3 van Erf 166, Lichtenburg, gee hiermee ingevolge artikel 56(1)(b)(i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ons by die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema bekend as Ditsobotla Dorpsbeplanningskema 2007, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Langstraat 88, Lichtenburg, van “Residensieël 1” na “Residensieël 3”, vir die ontwikkeling van Residensiële Geboue/Woonstelle . Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Kamer 4, Eerste Vloer, Burgersentrum, h/v Dr. Nelson Mandelaweg enTransvaalstraat, Lichtenburg, Tel. No. (018) 633 3800 vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 12 Januarie 2016. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 12 Januarie 2016 skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 7, Lichtenburg, 2740, ingedien of gerig word. Adres van Applikant: Posbus 2698, Lichtenburg, 2740 12-19 NOTICE 4 OF 2016 NOTICE OF APPLICATION FOR THE AMENDMENT OF THE TOWN PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION 56 (1)(b)(i) OF THE TOWN PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986, (ORDINANCE 15 OF 1986) DITSOBOTLA AMENDMENT SCHEME 184 I, K. N. Ntsie, the future owner of Erf 3668 Itsoseng Unit 2, hereby give notice in terms of Section 56(1)(b)(i) of the Town Planning and Townships Ordinance, 1986, that I have applied to the Ditsobotla Local Municipality for the amendment of the town planning scheme known as Ditsobotla Town Planning Scheme 2007, by the rezoning of the property described above, situated at erf 3668 Itsoseng Unit 2 from “Residential 4” to “Business 2” with an Annexure, for the development of Guest House. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Municipal Manager, Room 4, Civic Centre, c/o Dr Nelson Mandela Drive and Transvaal Street, Lichtenburg, Tel. No. (018) 633 3800, from 12 January 2016. Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to the Municipal Manager at the above address or at P.O. Box 7, Lichtenburg, 2740, within a period of 28 days from 12 January 2016. Address of Applicant: House No. 707, Itsoseng Unit 3, 2744 12-19 KENNISGEWING 4 VAN 2016 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56(1)(b)(i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) DITSOBOTLA WYSIGINGSKEMA 184 Ek, K. N. Ntsie, die toekomstige eienaar van Erf 3668 Itsoseng Eenheid 2, gee hiermee ingevolge artikel 56(1)(b)(i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema bekend as Ditsobotla Dorpsbeplanningskema 2007, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te erf no. 3668, Itsoseng Eenheid 2, van “Residensieël 4” na “Besigheid 2” met ‘n Aanhangsel vir die ontwikkeling van ‘n Gastehuis. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Kamer 4, Eerste Vloer, Burgersentrum, h/v Dr. Nelson Mandelaweg enTransvaalstraat, Lichtenburg, Tel. No. (018) 633 3800 vanaf 12 Januarie 2016. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 12 Januarie 2016 skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 7, Lichtenburg, 2740, ingedien of gerig word. Adres van Applikant: Huis No. 707, Itsoseng Eenheid 3, 2744 12-19
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape