green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 1508 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Erf RE/205, Rosebank
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Erf RE/205, Rosebank
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
139
of 11 June, 2014, 1 page(s), 22.6Kb
PROVINSIALE KOERANT, 11 JUNIE 2014 No. 139 43 KENNISGEWING 1507 VAN 2014 JOHANNESBURG-DORPSBEPLANNINGSKEMA, 1979 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DIE JOHANNESBURG-DORPSBEPLANNINGSKEMA, 1979, INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, No. 15 VAN 1986 Ek, Herman Mabuela, synde die verteenwoordiger vir die eienaar van Erf 9705, Lenasia Uitbr. 11, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, No. 15 van 1986, kennis dat ek by die Stad van Johannesburg aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema bekend as Johannesburg Dorpsbeplanningskema, 1979, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Hydrangealaan 156, Lenasia Uitbr. 11 vanaf “Residensieel 1” na “Besigheid 1” en die dekking na 80%, vloeroppervlakverhouding na 1,2 en hoogte na drie verdiepings te verhoog om winkels op die erf toe te laat. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, Registrasie Afdeling, Kamer 8100, 8ste Verdieping, A-Blok, Metropolitaanse Sentrum, Lovedaystraat 158, Braamfontein, Johannesburg, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 04/06/2014. Besware of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf gemelde datum skriftelik by of tot die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, te bostaande adres of aan Posbus 30733, Braamfontein, 2017, ingedien of gerig word. Adres van verteenwoordiger: Herman Mabulela, St Kitts-straat 28, Klipspruit-Wes Uitbr. 1, 1811. Sel: 073 008 7584. 4–11 NOTICE 1508 OF 2014 JOHANNESBURG TOWN-PLANNING SCHEME, 1979 I, Schalk Willem Botes, being the authorized agent of the owner of Erf RE/205, Rosebank Township, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986, that I applied to the City of Johannesburg for the amendment of the town-planning scheme, known as Johannesburg Town-planning Scheme, 1979, by the rezoning of the above property located at 14A Jellicoe Avenue, from “Business 4”, with a height restriction of two storeys and FAR of 0,6 to “Business 4”, with a height restriction of three storeys and FAR of 1,1. Particulars of the application lie for inspection during normal office hours at the office of the Executive Director: Development Planning, Room 8100, 8th Floor, A Block, Metropolitan Centre, 158 Civic Boulevard, Braamfontein, for a period of 28 days from 4 June 2014. Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing and in duplicate to the Executive Director at the above address or at P.O. Box 30733, Braamfontein, 2017, and the agent within a period of 28 days from 4 June 2014. Agent: Schalk Botes Town Planner, P.O. Box 975, North Riding, 2162. Tel: (011) 793-5441. Fax: 086-508-5714. sbtp@mweb.co.za / www.sbtownplanners. t KENNISGEWING 1508 VAN 2014 JOHANNESBURG DORPSBEPLANNINGSKEMA, 1979 Ek, Schalk Willem Botes, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf RE/205, Rosebank Dorp, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Stad van Johannesburg aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema, bekend as Johannesburg Dorps- beplanningskema, 1979, deur die hersonering van bogenoemde eiendom, geleë te Jellicoelaan 14A, vanaf “Besigheid 4”, met ’n hoogte van twee verdiepings en VOV van 0,6 na “Besigheid 4”, met ’n hoogte van drie verdiepings en VOV van 1,1. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, Kamer 8100, 8ste Verdieping, A-Blok, Metropolitaanse Sentrum, Civic Boulevard 158, Braamfontein, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 skriftelik en in tweevoud by die Uitvoerende Direkteur by bovermelde adres of by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, asook die agent, ingedien of gerig word. Agent: Schalk Botes Stadsbeplanner, Posbus 975, North Riding, 2162. Tel: (011) 793-5441. Fax: 086-508-5714. sbtp@mweb.co.za / www.sbtownplanners. 04–11
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape