green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 587 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Lesedi Amendment Scheme 231
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Lesedi Amendment Scheme 231
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
60
of 12 March, 2014, 1 page(s), 22.9Kb
24 No. 60 PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2014 KENNISGEWING 586 VAN 2014 PERI-URBAN WYSIGINGSKEMA 2032 PU KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) Ek, Jacobus Alwyn Buitendag, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Hoewe 95, Bapsfontein Landbouhoewes, Registrasie Afdeling I.R., Gauteng Provinsie, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (Kempton Park Kliëntesorgsentrum) aansoek gedoen het om die wysiging van die dorspbeplanningskema bekend as die Buitestedelike Gebiede Dorpsbeplanningskema, 1975, deur die hersonering van die eiendom hierbo bekskryf, geleë op die hoek van Nestadtweg en Patweg, Bapsfontein Landbouhoewes vanaf: “Onbepaald” na “Spesiaal” vir transport besigheid en aanverwante gebruike, onderworpe aan voorwaardes. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Area Bestuurder: Departement Stadsbeplanning, Kempton Park Kliëntesorgsentrum, 5de Vloer, Burgersentrum, hoek van C.R. Swartrylaan en Pretoriaweg, Kempton Park, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 5 Maart 2014 (die datum van eerste publikasie van hierdie kennisgewing). Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 5 Maart 2014 (voor of op 2 April 2014), skriftelik by of tot die Area Bestuurder Stadsbeplanning, Kempton Park Kliëntesorgsentrum, by bovermelde adres of by Posbus 13, Kempton Park, 1620, ingedien of gerig word. Adres van eienaar: p/a The African Planning Partnership, Posbus 2256, Boksburg, 1460. Tel: (011) 918-0100. 05–12 NOTICE 587 OF 2014 LESEDI AMENDMENT SCHEME 231 NOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME IN TERMS OF SECTION 56 (1) (b) (i) OF THE TOWN-PLANNING AND TOWNSHIPS ORDINANCE, 1986 (ORDINANCE 15 OF 1986) We, MM Town Planning Services, being the authorized agent of the owner/s of Portion 1, Erf 1862, Rensburg, Lesedi, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986, that I have applied to the Lesedi Local Municipality, for the amendment of the Lesedi Town-planning Scheme, 2003, for the rezoning of the property described above from “Residential” to “Business 1”. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Executive Manager: Development Planning, Lesedi Local Municipality, at the Civic Centre Building, HF Verwoerd Street, Heidelberg, for a period of 28 days from 5 March 2014. Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to the Municipal Manager, at the aforementioned address, within a period of 28 days from 5 March 2014. Name and address of owner/agent: MM Town Planning Services, 2 Jacob Street, Markon House, Heidelberg, 1441; P.O. Box 296, Heidelberg, 1438. Tel No: (016) 349-2948 / 082 4000 909. mirna@townplanningservices.co.za. t KENNISGEWING 587 VAN 2014 LESEDI WYSIGINGSKEMA 231 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) Ons, MM Town Planning Service, synde die gemagtigde agent van die eienaar/s, van Gedeelte 1, Erf 1862, Rensburg, Lesedi, gee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ons by die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit, aansoek gedoen het om die wysiging van die Lesedi-dorpsbeplanningskema, 2003, van “Residensieël 1” na “Besigheid 1”. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Ontwikkelings Beplanning, Lesedi Plaaslike Munisipaliteite, HF Verwoerd Straat, Heidelberg, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 5 Maart 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 5 Maart 2014, skriftelik by die Area Bestuurder, p/a Posbus 201, Heidelberg, 1438, ingedien of gerig word. Naam en adres van eienaar/agent: MM Town Planning Services, 2 Jacob Street, Markon Huis, Heidelberg, 1441; Posbus 296, Heidelberg, 1438. Tel No: (016) 349-2948 / 082 4000 909. mirna@townplanningservices.co.za. 05–12
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape