green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 584 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Sandton Amendment Scheme
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Sandton Amendment Scheme
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
60
of 12 March, 2014, 1 page(s), 23.1Kb
22 No. 60 PROVINCIAL GAZETTE, 12 MARCH 2014 KENNISGEWING 583 VAN 2014 BYLAE 8 [Regulasie 11 (2)] KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) STAD VAN JOHANNESBURG-WYSIGINGSKEMA Ek, Hendrik Raven, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erwe 829, 831, 832, 833, 4613 en 4820, Johannesburg, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Stad van Johannesburg, aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema bekend as die Johannesburg-dorps beplanningskema, 1979, deur die hersonering van die bogenoemde eiendom, geleë te City Hallstraat 54, Pritchardstraat 47, Rissikstraat 53, hoek van Pritchardstraat, Rissikstraat 55, Rissikstraat 59, hoek van Kerkstraat, City Hallstraat 56, hoek van Kerkstraat, van “Besigheid 1”, onderworpe aan die algemene bepalings ingevolge Johannesburg-dorps- beplanningskema, 1979, tot “Residensieel 4”, insluitend winkels en restaurante op die grondvloer, onderworpe aan sekere voor- waardes. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Direkteur: Ontwikkelings Beplanning en Stedelike Bestuur, 8ste Verdieping, Metropolitaanse Sentrum, Lovedaystraat 158, Braamfontein, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 5 Maart 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 5 Maart 2014 skriftelik by of tot die Direkteur: Ontwikkelings Beplanning, Vervoer en Omgewingsake by die bovermelde adres of by Posbus 30848, Braamfontein, 2017, of die applikant by die onder-vermelde kontak besonderhede, ingedien of gerig word. Adres van eienaar: P/a Rick Raven, Stads- en Streeksbeplanners, Posbus 3167, Parklands, 2121. Tel. (011) 882-4035. 05–12 NOTICE 584 OF 2014 CITY OF JOHANNESBURG SANDTON AMENDMENT SCHEME I, Willem Buitendag of Di Cicco & Buitendag CC, being the authorised agent of the owners of Erven 231 and 240, Woodmead Extension 1, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that I have applied to the City of Johannesburg for the amendment of the Town-planning Scheme in operation known as the Sandton Town-planning Scheme, 1980, by the rezoning of the properties described above, situated at 11 Gary Street and 72 Wessels Road, Woodmead Extension 1, from Residential 1 and Business 4 (S) to Business 4 and Parking, subject to conditions in order to permit offices and associated parking facilities on the erven. Particulars of this application will lie for inspection during normal office hours at the offices of the Executive Director: Department of Development Planning, Johannesburg, 8th Floor, A Block, Metropolitan Centre, Braamfontein, 158 Loveday Street, for a period of 28 (twenty-eight) days from 5 March 2014. Objections to or representation in respect of the application must be lodged in writing in duplicate to the Executive Director at the above address or at P.O. Box 30733, Braamfontein, 2017, within a period of 28 (twenty-eight) days from 5 March 2014. Willem Buitendag, P.O. Box 752398, Garden View, 2047. Cell 083 650 3321. Fax 086 266 1476. t KENNISGEWING 584 VAN 2014 STAD VAN JOHANNESBURG SANDTON-WYSIGINGSKEMA Ek, Willem Buitendag van Di Cicco & Buitendag BK, synde die gemagtigde agent van die eienaars van Erwe 231 en 240, Woodmead Uitbreiding 1, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Stad van Johannesburg aansoek gedoen het om die wysiging van die Dorpsbeplanningskema, bekend as die Sandton-dorpsbseplanningskema, 1980, deur die hersonering van die eiendomme hierbo beskryf, geleë is te Garystraat 11 en Wesselsweg 72, Woodmead Uitbreiding 1, vanaf Residensieel 1 en Besigheid 4 (S) na Besigheid 4 en Parkering, onderworpe aan sekere voorwaardes ten einde kantore en parkering op die erwe toe te laat. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by Uitvoerende Direkteur: Departement van Ontwikkelingsbeplanning, Johannesburg, 8ste Verdieping, A Blok, Metropolitaanse Sentrum, Braamfontein, Lovedaystraat 158, vir ’n tydperk van 28 (agt-en-twintig) dae vanaf 5 Maart 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 (agt-en-twintig) dae vanaf 5 Maart 2014 skriftelik en in duplikaat by die Uitvoerende Direkteur by bovermelde adres of by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, ingedien of gerig word. Willem Buitendag, Posbus 752398, Garden View, 2047. Sel 083 650 3321. Faks 086 266 1476. 05–12
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape