green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 1488 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Sandton Amendment Scheme
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Sandton Amendment Scheme
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
139
of 11 June, 2014, 1 page(s), 22.7Kb
PROVINSIALE KOERANT, 11 JUNIE 2014 No. 139 29 KENNISGEWING 1487 VAN 2014 JOHANNESBURG-WYSIGINGSKEMA KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE, 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) Ek, Geza Douglas Nagy, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 1437, Parkhurst-dorp, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Stad van Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema bekend as die Johannesburg-dorps beplanningskema, 1979, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Tenthstraat, naby die noord-oostelike hoek van Tenthstraat en Fourthlaan, in Parkhurst-dorp vanaf “Parkering” vir publieke/of privaat parkeer- areas alleenlik met voorwaardes tot “Parkering” vir publieke/of privaat parkeerareas en kantore alleenlik met voorwaardes. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning en Stedelike Bestuur, Kamer No. 8100, 8ste Vloer, A-Blok, Metropolitaanse Sentrum, Lovedaystraat 158, Braamfontein, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 skriftelik by of tot die Uitvoerende Direkteur, Department van Ontwikkelingsbeplanning, by bovermelde adres of by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, ingedien of gerig word. Adres van eienaar: P/a Boston Associates, Posbus 2887, Rivonia, 2128. Tel. 083 600 0025. Verwysings No. 3780. Datum van eerste verskyning: 4 Junie 2014. 4–11 NOTICE 1488 OF 2014 CITY OF JOHANNESBURG SANDTON AMENDMENT SCHEME I, Mario di Cicco, being the authorised agent of the owner of the Erf 781 Beverley Extension 1, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that I have applied to the City of Johannesburg for the amendment of the town-planning scheme in operation known as the Sandton Town-planning Scheme, 1980, by the rezoning of the property described above, situated at 217 Mulbarton Road (Castello Estate), Beverley Extension 1, from Residential 1 to Residential 1, subject to conditions in order to permit an increase in the Height. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of the Executive Director: Development Planning, Johannesburg, 8th Floor, A Block, Metropolitan Centre, Braamfontein, 158 Loveday Street, for the period of 28 days from the 4 June 2014. Objections to or representations in respect of the application must be lodged in writing in duplicate to the Executive Director, at the above address or at P.O. Box 30733, Braamfontein, 2017, within a period of 28 days from 4 June 2014. Mario di Cicco, PO Box 28741, Kensington, 2101. Cell. 083 654 0180. t KENNISGEWING 1488 VAN 2014 STAD VAN JOHANNESBURG SANDTON-WYSIGINGSKEMA Ek, Mario di Cicco, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 781 Beverley Uitbreiding 1, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorps beplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Stad van Johannesburg aansoek gedoen het om die wysiging van die dorpsbeplanningskema bekend as die Sandton-dorps- beplanningskema, 1980, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë is te Mulbartonweg 217 (Castello Estate), Beverley Uitbreiding 1, vanaf Residensieel 1 na Residensieel 1, onderworpe aan sekere voorwaardes ten einde die Hoogte te vergroot. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, Johannesburg, 8ste Verdieping, A-Blok, Metropolitaanse Sentrum, Braamfontein, Lovedaystraat 158, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 skriftelik en in duplikaat by die Uitvoerende Direkteur, by bovermelde adres of by Posbus 30733, Braamfontein, 2017, ingedien of gerig word. Mario di Cicco, Posbus 28741, Kensington, 2101. Sel. 083 654 0180. 04–11
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape