green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 1472 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Tshwane Amendment Scheme
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Tshwane Amendment Scheme
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
139
of 11 June, 2014, 1 page(s), 23.0Kb
20 No. 139 PROVINCIAL GAZETTE, 11 JUNE 2014 KENNISGEWING 1471 VAN 2014 EDENVALE-WYSIGINGSKEMA 1156 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING VAN DIE DORPSBEPLANNINGSKEMA INGEVOLGE ARTIKEL 56 (1) (b) (i) VAN DIE ORDONNANSIE OP DORPSBEPLANNING EN DORPE 1986 (ORDONNANSIE 15 VAN 1986) Ek, Danie Harmse, van die firma, DH Project Planning CC, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 494, Edenvale Dorpsgebied, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986, kennis dat ek by die Ekurhuleni Metropolitaanse Raad (Edenvale Diensleweringsentrum) aansoek gedoen het om die wysiging van die Dorpsbeplanningskema, bekend as Edenvale-dorpsbeplanningskema, 1980, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te 15de Laan 100, Edenvale, vanaf “Spesiaal” onderhewig aan sekere voorwaardes na “Spesiaal”, onder- hewig aan sekere voorwaardes (verhoging van dekking van 60% na 70%). Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Area Bestuurder, Stedelike Ontwikkelings Departement, h/v Hendrik Potgieter- & Van Riebeeckweg, Ingang 3, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 tot 2 Julie 2014. Enige persoon wat beswaar het teen die goedkeuring van hierdie aansoek moet sodanige beswaar tesame met die redes daarvoor uiters op 2 Julie 2014 skriftelik by die Area Bestuurder: Stedelike Beplanning Departement, h/v Hendrik Potgieter- & Van Riebeeckweg, Ingang 3, Edenvale, of Posbus 25, Edenvale, 1610, en die ondergetekende indien. Adres van applikant: DH Project Planning, Ivystraat 7, Brackenhurst, 1448. Tel: (011) 867-7035. 04–11 NOTICE 1472 OF 2014 TSHWANE AMENDMENT SCHEME I, Martin Dam of DLC Town Plan (Pty) Ltd, being the authorised agent of the owner of Portion 1 of Erf 1277, Pretoria, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that we have applied to the City of Tshwane for the amendment of the Tshwane Town-planning Scheme, 2008, in operation by the rezoning of the property described above, situated at 220 Vom Hagen Street, Pretoria West, from “Residential 1” to “Special” for commercial use, including retail industry. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the office of The Strategic Executive Director: City Planning, Development and Regional Services, Isivuno House, LG004, 143 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, for a period of 28 days from 4 June 2014 (the date of first publication of this notice). Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to the above- mentioned address or be addressed to: The Strategic Executive Director: City Planning, Development and Regional Services, PO Box 3242, Pretoria, 0001, within a period of 28 days from 4 June 2014. Address of authorized agent: DLC Town Plan (Pty) Ltd, PO Box 35921, Menlo Park, 0102, or 46 26th Street, Menlo Park, 0081. Tel: (012) 346-7890. Fax: (012) 346-3526. E-mail: fj@dlcgroup.co.za (Our Ref: S0244.) Contact person: Martin Dam. Dates on which notice will be published: 4 June 2014 & 11 June 2014. t KENNISGEWING 1472 VAN 2014 TSHWANE-WYSIGINGSKEMA Ek, Martin Dam van DLC Town Plan (Pty) Ltd, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Gedeelte 1 van Erf 1277, Pretoria, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ons by die Stad Tshwane aansoek gedoen het om die wysiging van die Tshwane-dorps- beplanningskema, 2008, in werking deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Vom Hagenstraat 220, Pretoria-Wes, van “Residensieel 1” na “Spesiaal” vir kommersiële gebruik, insluitend kleinhandel. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste, Isivuno-Huis: LG004, Lilian Ngoyistraat 143, Pretoria, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 (die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing). Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 (die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing) skriftelik by die bovermelde adres of tot die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Ontwikkeling en Streeksdienste: Posbus 3242, Pretoria, 0001, ingedien of gerig word. Adres van gemagtigde agent: DLC Town Plan (Pty) Ltd, Posbus 35921, Menlo Park, 0102, of 26ste Straat 46, Menlo Park, 0081. Tel: (012) 346-7890. Faks: (012) 346-3526. E-pos: fj@dlcgroup.co.za (Ons Verw: S0244.) Kontak persoon: Martin Dam. Datums waarop kennisgewing gepubliseer moet word: 4 Junie 2014 & 11 Junie 2014. 04–11
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape