green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 1475 of 2014
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Tshwane Amendment Scheme
Title
Town-planning and Townships Ordinance (15/1986) » Tshwane Amendment Scheme
Gazette
Provincial Gazettes (Gauteng)
, No.
139
of 11 June, 2014, 1 page(s), 22.7Kb
22 No. 139 PROVINCIAL GAZETTE, 11 JUNE 2014 KENNISGEWING 1474 VAN 2014 TSHWANE-WYSIGINGSKEMA RESTANT VAN ERF 431, HATFIELD Ek, Gerrit Hendrik de Graaff van Developlan Stads- en Streekbeplanners, synde die gemagtigde agent van die geregistreerde eienaar van die Resterende Gedeelte van Erf 431, Hatfield, gee hiermee, ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ons by die Stad Tshwane, aansoek gedoen het om die wysiging van die Tshwane-dorpsbeplanningskema, 2008, in werking, deur die hersonering van die bovermelde erf, geleë te Burnettestraat 1296, Arcadia, vanaf “Residensieel 1” na “Spesiaal” vir woon-eenhede en een opsigter’s woonstel teen ’n digtheid van 80 woon-eenhede per hektaar, onderworpe aan sekere voorwaardes. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die relevante kantoor van: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Kamer LG004, Isivuno House, Lilian Ngoyistraat 143, Pretoria, vanaf 4 Junie 2014 (die datum van eerste publikasie van hierdie kennisgewing). Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 skriftelik by of tot die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Posbus 3242, Pretoria, 0001, ingedien of gerig word. Adres van gemagtigde agent: Developlan, Posbus 1516, Groenkloof, 0027. Tel: (012) 346-0283. Datums waarop kennisgewing gepubliseer moet word: 4 en 11 Junie 2014. 04–11 NOTICE 1475 OF 2014 TSHWANE AMENDMENT SCHEME I, Dirk van Niekerk, being the authorised agent of the owner of Erf 1566, Garsfontein Extension 8 Township, hereby give notice in terms of section 56 (1) (b) (i) of the Town-planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that I have applied to the City of Tshwane for the amendment of the Tshwane Town-planning Scheme, 2008, in operation by the rezoning of the property described above, situated at 425 Jacqueline Drive from “Special” for offices, medical consulting rooms and a 2 dwelling of at least 40 m to “Business 4”. Particulars of the application will lie for inspection during normal office hours at the relevant office of: The Strategic Executive Director: City Planning, Centurion Office, Room E10, Registry, cnr Basden and Rabie Streets, Centurion, for a period of 28 days from 4 June 2014. Objections to or representations in respect of the application must be lodged with or made in writing to above or be addressed to: Centurion Office: The Strategic Executive Director: City Planning, PO Box 14013, Lyttelton, 0140, within a period of 28 days from 4 June 2014. Address of authorised agent: PO Box 70022, 565 Vuurklip Street, Die Wilgers, 0041. Tel No. (012) 807-4847. Dates on which notice with be published: 4 and 11 June 2014. t KENNISGEWING 1475 VAN 2014 TSHWANE- WYSIGINGSKEMA Ek, Dirk van Niekerk, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 1566, Garsfontein Uitbreiding 8, gee hiermee ingevolge artikel 56 (1) (b) (i) van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat ek by die Stad Tshwane aansoek gedoen het om die wysiging van die Tshwane-dorpsbeplanningskema, 2008, in werking deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf, geleë te Jacquelinrylaan 425 van “Spesiaal” vir kantore en Mediese spreek 2 kamers sowel as ’n woonhuis met oppervlakte van minstens 40 m tot “Besigheid 4”. Besonderhede van die aansoek lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die spesifieke kantoor van: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning Centurion Kantoor, Kamer F8, Stadsbeplanningskantoor, h/v Basden- en Rabiestraat, Centurion, vir ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet binne ’n tydperk van 28 dae vanaf 4 Junie 2014 skriftelik by of tot die Centurion Kantoor: Die Strategiese Uitvoerende Direkteur: Stadsbeplanning, Posbus 14013, Lyttelton, 0140, ingedien of gerig word. Adres van gemagtigde agent: Posbus 70022, Vuurklipstraat 565, Die Wilgers, 0041. Tel No. (012) 807-4847. Datums waarop kennisgewing gepubliseer moet word: 4 en 11 Junie 2014. 04–11
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape