green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Government Notice No. 463 of 2020
Wet op Rampbestuur (57/2002) » Wysiging van Regulasies ingevolge Artikel 27 (2) uitgereik
Title
Wet op Rampbestuur (57/2002) » Wysiging van Regulasies ingevolge Artikel 27 (2) uitgereik
Department
Cooperative Governance
Gazette
Regulation Gazettes
, No.
43228
of 14 April, 2020, 70 page(s), 1.0Mb
STAATSKOERANT, 14 APRIL 2020 No. 43228 3 GOEWERMENTSKENNISGEWING Co-operative Governance and DEPARTEMENT VAN SAMEWERKENDE REGERING EN TRADISIONELE SAKE DEPARTEMENT VAN SAMEWERKENDE REGERING EN TRADISIONELE SAKE NO. R. 463 14 APRIL 2020 R. NO. R. 398 25 March 2020 WET OP RAMPBESTUUR, 2002: WYSIGING VAN REGULASIES INGEVOLGE ARTIKEL 27(2) UITGEREIK Ek, Dr Nkosazana Dlamini Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele sake, kragtens artikel 3 van die Wet op Rampbestuur, 2002 (Wet No. 57 van 2002), aangewys, ná afkondiging van ’n nasionale ramptoestand in Goewermentskennisgewing No. 43096 op 15 Maart 2020, maak hierby ingevolge artikel 27(2) van die Wet op Rampbestuur, 2002, ná oorleg met die Minister van Gesondheid, die regulasies in die Bylae. DR. NKOSAZANA DLAMINI ZUMA, MP MINISTER VAN SAMEWERKENDE REGERING EN TRADISIONELE SAKE DATUM: 25-03-2020 BYLAE Woordomskrywing 1. In hierdie regulasies beteken “die Regulasies” die regulasies in Goewermentskennisgewing No. 318 van 18 Maart 2020, afgekondig. Invoeging van opskrif in Regulasies 2. Die Regulasies word hierby gewysig deur die volgende opskrif na die opskrif “BYLAE” in te voeg: “HOOFSTUK 1”. Wysiging van regulasie 1 van die Regulasies
Free cooperative governance alerts
Type your email for free alerts on latest Department of Cooperative Governance notices as they are published
Email address
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape