green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
Municipal Notice No. 46 of 2019
Matjabeng Verordening op Munisipale Grondgebruikbeplanning, 2015 » Erf 3455, Virginia
Title
Matjabeng Verordening op Munisipale Grondgebruikbeplanning, 2015 » Erf 3455, Virginia
Gazette
Provincial Gazettes (Northern Cape)
, No.
2282
of 22 July, 2019, 5 page(s), 271Kb
16 No. 2282 PROVINCIAL GAZETTE, 22 JULY 2019 MUNISIPALE KENNISGEWING 46 VAN 2019 MUNISIPALITEIT MATJHABENG KENNISGEWING MATJHABENG PLAASLIKE OWERHEID: ERF 3455, VIRGINIA: AANSOEK VIR SPESIALE VERGUNNING EN OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITEL VOORWAARDES Highwave Konsultante die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 3455, Virginia, hier by gee kennis in terme van Artikel 62 van die Matjabeng Verordening op Munisipale Grondgebruikbeplanning, 2015, dat ek aansoek doen by die Matjhabeng Plaaslike Owerheid vir spesiale vergunning en opheffing van beperkende title voorwaardes ten einde 'n sellulére mas toe te laat te 187 Danie Erasmus Rylaan, Merriespruit, Virginia. Opheffing van beperkende titelvoorwaardes, soos vervat in Titelakte T23574/2006, Afdeling p., D.(b), E.(a), [bladsy 12 & 13] ten einde die spesiale vergunning op Erf 3455, Virginia, moontlik to maak. Besonderhede van die aansoek lé ter insae gedurende gewone kantoorure by die Afdeling Ruimtelike Beplanning, by die Senior Stadsbeplanner, Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, 4de Verdieping, Kamer 429, Reinetgebou, h/v Reinet en Buitenstraat vir `n tydperk van 30 dae vanaf datum van kennisgewing. Enige person wat beswaar wil maak teen die aansoek of wil vertoë rig ten opsigte hiervan, moet sy besware of vertoë skriftelik by die genoemde Plaaslike Owerheid by bogenoemde adres kom waar 'n lid van die munisipaliteit daardie persone sal help deur besware of vertoë te transkribeer. Applikant: Highwave Consulting Pty Ltd, 11A Gladstone Street, Durbanville, 7550, Cell no. 081 320 5984; Owners Charlwood Kevin Malcolm
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape