green
gazette
the government gazette of south africa
be among the first to know
News
Alerts
Search
Join
Contact
General Notice No. 131 of 2021
Sol Plaatje munisipale Grondgebruikbestuurs verordeninge 2015 » erf 4548 Kimberley
Title
Sol Plaatje munisipale Grondgebruikbestuurs verordeninge 2015 » erf 4548 Kimberley
Gazette
Provincial Gazettes (Northern Cape)
, No.
2463
of 22 November, 2021, 1 page(s), 88.7Kb
ProviNSiale KoeraNt, 22 November 2021 No. 2463 5 ALGEMENE KENNISGEWING 131 VAN 2021 CE84 & 85/2021 A9316 & A9317 SOL PLAATJE MUNICIPALITY / MUNISIPALITEIT VOORGESTELDE HERSONERING, AFWYKING EN OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITEL VOORWAARDES T.O.V. ERF 4548 KIMBERLEY, RUTHWEG 5, HADISON PARK. KENNIS geskied hiermee dat die Sol Plaatje Munisipaliteit ‘n aansoek ontvang het vir Erf 4548 Kimberley, Ruthweg 5 vanaf “MVD Kalahari Town & Regional Planners” verteenwoordig deur Mnr. N Haarhoff ingevolge die Sol Plaatje Munisipale Grondgebruikbestuurs Verordeninge 2015 Artikels 4 (2)(a)(iii), 4 (2)(a)(iv) en 4 (2)(b)(iv) tesame met Artikels 6 en 20, saamgelees met die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur(Wet 16 van 2013) vir die; • Voorgestelde Opheffing van beperkende titel voorwaarde naamlik “ Voorwaarde C. Nr. 6 (b), (c), (d)” op Bladsy 3 en 4 van Titelakte T3629/2007; • Voorgestelde Afwyking van die Skema Regulasies ten einde die getal van kinders te vermeerder vanaf 30 na 60 kinders; • Voorgestelde Hersonering van Erf 4548 Kimberley vanaf “Residensieel 1” na “Institusioneel” ten einde ‘n kleuterskool en kindersorgsentrum op die eiendom te bedryf; Besonderhede aangaande hierdie aansoek is gedurende kantoor ure verkrygbaar vanaf Argief Kantoor, 053 830 6671, by die Stedelike Beplanningsafdeling, Direktoraat van die Uitvoerende Direkteur: Strategie, Ekonomiese Ontwikkeling en Beplanning, Tweede Vloer, Ou Gebou, Stadskantore,Sol Plaatje Rylaan te Kimberley. Besware, indien enige, teen die voorstel moet skriftelik tesame met redes daarvoor by die bogenoemde ingedien word voor of op MAANDAG, 13 DESEMBER 2021. Persone wat nie kan lees of skryf nie kan gedurende kantoorure na Sol Plaatje Munisipaliteit kom waar die betrokke amptenaar aan die persone hulp sal verleen insake hulle besware, kommentare en vertoe.
Links
Sign In
or, by email
password
Forgot / set password
|
Join
Alerts
Advanced Search
Publications
Tenders
Tender Bulletin
Tender Bulletin (Free State)
Tender Bulletin (Limpopo)
National
National Gazettes
Regulation Gazettes
Legal Notices
Patent Journals
Provincial
Eastern Cape
Free State
Gauteng
Kwazulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
North West
Northern Cape
Western Cape